044 209 91 25 079 869 90 44
Notepad
The notepad is empty.
The basket is empty.
Free shipping possible
Free shipping possible
Please wait - the print view of the page is being prepared.
The print dialogue opens as soon as the page has been completely loaded.
If the print preview is incomplete, please close it and select "Print again".
Romanza (Romanza) Nostalgie Bundel 1
ISBN/GTIN

Romanza (Romanza) Nostalgie Bundel 1

E-bookEPUBDRM AdobeE-book
Ranking44284inBelletristik
CHF18.05

Description

In dié omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk gaan werk en by 'n gevaarlike stryd teen renosterstropers betrek word. In Liefde uit Italië voer Alma Carstens jou weg na Europa waar Lisa die legkaartstukke van haar familie en verlede gaan soek. Terwyl sy dié raaisels probeer oplos, maak Werner onmoontlike gevoelens in haar wakker. En Ilze Beukes ondersoek die groot hartseer van onbeantwoorde liefde in Toe vind ek jou.Sal die liefde telkens weer oorwin?
More descriptions

Details

Additional ISBN/GTIN9781779875525
Product TypeE-book
BindingE-book
FormatEPUB
Format noteDRM Adobe
PublisherNYU Press
Publishing date01/03/2024
Edition24001 A. 1. Auflage
Pages600 pages
LanguageAfrikaans
File size1846 Kbytes
Article no.12207433
CatalogsVC
Data source no.6021093
Product groupBelletristik
More details

Author

Ná vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof tydelik van hul voete afgeskud om 'n nuwe avontuur aan te pak. Sedert Januarie 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand waar Jacques as regsadviseur vir 'n Britse maatskappy werk. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net 'n stokperdjie, maar deesdae is dit ook 'n noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Wanneer sy nie skryf nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see.

More products from Carstens, Alma